 |
| |
| Flower Power |
|
|
|
|
Many women were taken totally by surprise when they were stopped in the streets and shops last week and presented with a gerbera to wish them a happy Valentines Day.
Barberton Times in conjunction with the Gerbera Association and Imvubu Gerbera decided to hand out gerberas after valentine just because we wanted to be different. Rebecca Martin holds one bunch of the 300 gerberas that
were donated by Imvubu.
|
|
| |
|
| |
In a freak accident a tree crushed a bakkie belonging to Marié Fairlei on Sunday.
The vehicle was parked outside her yard.
According to Marié she and her husband Doug were watching television on Sunday night when they heard the most awful crashing sound just before 20:00. They rushed outside only to see that the huge tree growing on their pavement has finally given in to gravity and fell on her Colt.
|
Marié Fairlei stands at her Colt bakkie that was crushed by a tree on Sunday night |
|
“I always parked my bakkie underneath it because it provided shade for the whole day,” she said.
Apparently the tree, which is believed to be indigenous, was cut back on the one side as it grew over a pool and the leaves often caused a mess. “Strangely enough I mentioned to my husband over the weekend that it looked as if the tree was leaning more and more to the one side,” a still upset Marié said.
By late Monday morning most of the tree was removed from the pavement and road by the municipality and traffic could commence as usual. |
| |
50 jaar se ryk tradisie |
| Deur Dalene Robus |
|
|
|
|
Die gronde soos dit in 1959 gelyk het met die ingebruikneming van die skool.
|
Hoërskool Barberton vir vanjaar sy 50ste verjaarsdag en osn het ‘n bietjei gaan delf in die skool se joernale.
Die vroeë inwoners van Barberton was gouddelwers wat met hulle onstuitbare geloof en geesdrif na goud gesoek het.
Dieselfde geloof en geesdrif was sigbaar in die onderwysers van daardie tyd wat nie geskroom het om elke kind ny die leerproses betrokke te kry nie.
Die beginjare was moeilik. Uit koerantberigte van “The Goldfield News and Barberton Herold” in 1897 blyk dit dat die eerste staatskool ‘n laer- en hoërskool was. Die skool was geleë waar die nuwe NTT-gebou tans opgerig word.
Volgens die onderwysinspekteurs was die hoofgebou ondoeltreffend en onaantreklik. Die leerlinge moes ook gebruik gemaak het van ander instansies se sportfasiliteite.
Hoërskool Barberton is op 7 Februarie 1955 gestig. Tweehonderd-twee-en-twintig leerlinge het ingeskryf, van wie 168 Afrikaans- en 54 Engelssprekend was. Twaalf onderwyseres het die kinders onderrig.
J.L.K. Heystek was die skool se eerste hoof. Hy het in samewerking met die skoolkommissie ‘n geskikte terrein gesoek. In Mei 1957 is die bou van ‘n nuwe skool in Shebaweg goedgekeur en op 15 Augustus 1957 is die eerste sooi vir die oprigting van die koshuis gespit. In 1958 is daar met die bouwerk aan die nuwe hoërskool begin.
In 1959 is die nuwe koshuis in gebruik geneem met 100 koshuisbewoners. Die skoolgeboue is voltooi en op 1 Desember 1959 het die skool na die nuwe terrein verhuis.
Die amptelike ingebruikneming van die geboue is op 23 April 1960 deur die LUK, R.S. Ferreira, waargeneem.
C. Hattingh is op 1 Februarie 1961 as die nuwe hoof aangestel.
Die onmiddelike behoeftes was die daarstelling van meer bestendige personeel, beter gekwalifiseerde leerkragte, die ontwikkeling van die terrein en die daarstelling van fasiliteite vir sport en ontspanning.
Dit was ‘n uitdaging, maar die ouers, onderwysadministrasie en invloedryke figure in die dorp was meer as gewillig om in al die behoeftes te voorsien.
Die skool kan vandag met trots die vrugte van harde werk pluk. Daar is tans 734 leerders in die skool wat deur 26 onderwysers onderrig word.
Dit spog met uitstekende fasiliteite wat die leerlinge in staat stel om op akademiese en sportgebied te presteer.
|
|
 |
| Die skool soos hy vanjaar daar uitsien. |
|
Return to the top of Barberton Times
|